John Malkovich

John Malkovich
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Malkovich in 2009.

Geboortenaam John Gavin Malkovich
Geboorte 9 Desember 1953 (1953-12-09)
Aktiewe jare 1976-tans

John Gavin Malkovich (gebore op 9 Desember 1953) is ’n Amerikaanse akteur en rolprentregisseur wat in meer as 70 rolprente gespeel het. Hy het Oscar-benoemings gekry vir Places in the Heart en In the Line of Fire.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne